Baixar Tweede Kanse (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Tweede Kanse (Afrikaans Edition)

Natasha Brink is 'n jong verpleegster wat saam met haar kerel, Mynard de Jager, na haar ouerhuis terugkeer, pas nadat sy haar studies afgehandel het. Sy is vol verwagting en opwinding oor haar nuwe loopbaan by die plaaslike hospitaal. Tog is alles nie rooskleurig nie. Dit wil voorkom of Mynard nie so vroom is as wat hy voorgee nie. Wanneer sy ware karakter uiteindelik na vore tree, spat die vonke en gooi 'n skadu oor Natasha se blink toekoms. Dan is daar ook haar biologiese pa, Deon Pretorius, wat vir haar ongelukkige kinderlewe verantwoordelik was. Sal sy dit regkry om die verlede agter haar te sit? Is dit moontlik om horn te vergewe en vrede te maak? Waar pas die nuwe jongman in die dorp, Daniel Oelofse, in Natasha se prentjie? Sal hy haar uiteindelik gelukkig maak, of sal sy net soos haar ma moet stry vir haar tweede kans op liefde, vrede en geluk?
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Tweede Kanse (Afrikaans Edition)