Baixar Ek is Anoniem … en U? (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Ek is Anoniem … en U? (Afrikaans Edition)

Kan ons ons werklik distansieer van die verlede? Elke nuwe geslag het ʼn verlede. Wat daar gebeur het is tog elkeen se eie verleentheid, vreugde, mislukking, sukses, teleurstelling, motivering en kan nie ongedaan gemaak word nie. Hoe ons die toekoms egter tegemoetgaan is steeds ons eie besluit en lê binne ons vermoë om ons persoonlike positiewe en negatiewe van die verlede te identifiseer en te gebruik.
Geen verlede was op ons afgedwing nie en so kan die toekoms ook nie. Hierdie boek skryf oor ʼn verlede wat onaanvaarbaar was vir die meerderheid en waar die minderheid ander se lot bepaal het, ja ook hulle dood. Die meerderheid het uiteindelik geseëvier. Ongelukkig het dit wat in die verlede plaasgevind het vererger ...
Can we dissociate ourselves from the past? Every new generation has a past. What happened is everybody’s personal embarrassment, joy, failure, success, disappointment, motivation, and make undone. How we, however entering the future is still our own decision and lies within our power to identify our personal positives and negatives from the past and to use it.
The past was not forced down on us and so be not the future. This book wrote about a past that was unacceptable for the majority and where the minority determined others fate, yes also their death. At the end the majority took over. Unfortunately, that what happened in the past intensify …
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Ek is Anoniem … en U? (Afrikaans Edition)