Baixar Die Castelli-geheim onthul (Modern Book 1) (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Die Castelli-geheim onthul (Modern Book 1) (Afrikaans Edition)

Die Castelli-geheim onthul

’n Erfgenaam vir Kersfees! Vyf jaar gelede het Lily Holloway weggeloop van ’n motorongeluk af, haar rug gekeer vir die verbode hartstog wat sy met haar stiefbroer, Rafael Castelli, gedeel het. Niks kon Lily laat terugkeer na die onweerstaanbare Italianer se veeleisende wêreld nie.

Noudat hul paaie weer gekruis het, is sy desperaat om haar vryheid te behou en beweer geheueverlies sluit alle herinneringe aan hom uit. Al die bedrog word egter vinnig verbrand deur die ongelooflike aangetrokkenheid wat steeds tussen hulle smeul.

Maar hy het haar gevind en sy weet Rafael sal binnekort haar grootste geheim ontdek . . . hul seun!
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Die Castelli-geheim onthul (Modern Book 1) (Afrikaans Edition)