Baixar Verbode nag met die Griek (Modern Book 1) (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Verbode nag met die Griek (Modern Book 1) (Afrikaans Edition)

Stergios Antoniou het sy stiefsuster, Jodie Little, laas gesien die nag toe hulle uiteindelik toegegee het aan hulle verbode aangetrokkenheid tot mekaar. Jodie, die molesmaker wat die deur gewys is. Toe hy te midde van ’n uiters belangrike saketransaksie hoor sy is terug in Athene, ontvoer hy haar na sy privaat eiland. Hy kan nie toelaat dat haar teenwoordigheid die transaksie in die wiele ry nie.

Jodie wil die verlede regstel, maar Stergios se onmiskenbare sensualiteit maak dat sy weer toegee aan hulle vernietigende begeerte. Een laaste nag van verbode passie was veronderstel om ’n einde te maak aan hulle affair, maar Jodie verlaat die eiland met meer as net herinneringe . . .
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Verbode nag met die Griek (Modern Book 1) (Afrikaans Edition)