Baixar BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook

BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)

As hy sy planne suksesvol wil deurvoer om sy mees gehate vyand te vernietig, het Armand Wentzel 'n vrou nodig - enige vrou - 'n Advertensie in 'n tydskrif sorg daarvoor. Die hardkoppige rykmansdogter, Susan Malherbe, wou niks te doen gehad het met die huwelik wat haar pa vir haar in die oog gehad het nie. Sy besluit om in die plek van haar suster oor die grense na die woestynagtige Suidwes Afrika te verdwyn en die vrou te word van die geharde perdeboer,Armand Wentzel.Hoewel die liggelowige stadsmeisie heeltemal geskik is vir die doel, word hulle redes waarom hulle mekaar wil gebruik gekompliseer deur hulle hartstogtelike drifte vir mekaar. Die pragtige Susan was nie veronderstel om so bekoorlik en verleidelik te wees nie. Leuens en 'n tweelingbroer vernietig hulle byna albei.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)