Baixar Ek Moet Praat (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Ek Moet Praat (Afrikaans Edition)

Frances “MOET PRAAT” en het dinge wat sy van haar hart af moet kry.
In hierdie bundel kort sketse praat sy met die vrou wat al die bitter beker tot op die bodem geledig het. Die een wat voel dat sy nie meer kan voortgaan nie.
Daar is hoop vrou! God weet van jou en Hy gee om!!!

Frances weet waarvan sy PRAAT as sy skryf oor die volgende:
Die ander vrou.
Die gestremde kind.
Die alkoholis.
Meneer se skelmpie.
Stiefkinders.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Ek Moet Praat (Afrikaans Edition)