Baixar ‘n Gesin vir die soldaat (Inspirerend Book 1) (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

‘n Gesin vir die soldaat (Inspirerend Book 1) (Afrikaans Edition)

’n Cowboy kom huis toe . . . Sedert hy terug is in Little Horn, Texas, voel voormalige spesiale-operasies soldaat Grady Stillwater verlore. Stillwater Ranch het sy aandag nodig – en sy broer se weggooibaba ook. Maar die beserings wat Grady in Afghanistan opgedoen het, het sy selfvertroue ’n knak gegee.

Fisioterapeut Chloe Miner gee hom hoop en leiding – en balsem vir die cowboy se hart. Min weet hy Chloe dra self ’n geheim wat haar lewe gaan verander. Die liewe meisie wat hy goed uit hulle hoërskooldae onthou, verwag ’n baba, en sy het Grady dalk net so nodig soos wat hy haar het . . .
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con ‘n Gesin vir die soldaat (Inspirerend Book 1) (Afrikaans Edition)