Baixar Blixsem (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Blixsem (Afrikaans Edition)

Plaasmoorde is baie meer kompleks as wat mense dink.
Blixsem moes plaasboere se moorde ondersoek en aan die Mafia verslag doen. Wat hy nie geweet het nie, was dat hy al dieper in sy eie gat geval het. Dan kom Blixsem dit agter. Blixsem ontmoet Sonja toe hy haar bekende en welgestelde man se dood ondersoek. Tien jaar was Sonja alleen. Toe kruis Blixsem haar pad. Wanneer Blixsem die ondersoek beampte in die saak ontmasker, word hy na die volgende moord toneel gestuur waar politiek, geldwassery en korrupsie ‘n groot rol speel. Is dit net toeval of is daar ʼn doel daaragter.
Een man wat tot die waarheid kan deurdring is Blixsem.

Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Blixsem (Afrikaans Edition)