Baixar Veilig in die polisiebeampte se arms (Strelend Book 1) (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
casa editrice

Veilig in die polisiebeampte se arms (Strelend Book 1) (Afrikaans Edition)

Naby aan die huis . . . Montana-sheriff Mike Cruise het hom nooit as ’n pa voorgestel nie. Met tydelike toesig oor ’n kleuter moet hy egter vinnig leer. Genadiglik pas die nuwe oppasser Malory Smythe goed in en Mike begin glo hy kan die gesinsopset laat werk. Hoewel hy weet dit kan nie vir ewig hou nie.

Nadat haar ontroue eks haar swanger en alleen gelaat het, kan Malory dit nie waag om die foute van haar verlede te herhaal nie. Wanneer hulle kamma-gesin bedreig word, sal dit Malory en Mike uitmekaardryf . . . of vir ewig saamsnoer?

Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Veilig in die polisiebeampte se arms (Strelend Book 1) (Afrikaans Edition)