Baixar Natuurlike behandeling en kanker: Agtergrond en terapieë (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook

Natuurlike behandeling en kanker: Agtergrond en terapieë (Afrikaans Edition)

Die meeste boeke oor kanker probeer die leser oortuig om 'n sekere behandeling te volg. Hier word veel verder gegaan, deur nie alleen 'n hele aantal behandelings in detail te beskryf nie (die leser kan dan sy/haar eie gevolgtrekkings maak), maar die pasiënt word ook stap vir stap gelei met die toepassing van die gekose behandeling. Terwyl die persentasie pasiënte wat suksesvol behandel is, met bv hart- en longprobleme die afgelope dekades geweldig toegeneem het, is dit nie die geval by kanker nie. Die rede is dat die farmaseutiese industrie hulle geweldige winste beskerm en in die pad van vordering staan.

Natuurlike metodes soos beperkende diëte (bv uitskakeling van suiker), supplemente, elektroniese apparate, 'n alkaliese liggaam, vermindering van melksuur, ens. word bespreek, op 'n wyse wat toepassing maklik maak. Die inhoud beslaan meer as 220 A4 bladsye. Die outeur se jong dogter het aan kanker gesterf, en hy wil eerstens verdere tragedies verhoed. Sy begeerte is om die inligting aan die maksimum getal mense beskikbaar te stel. Hy is 'n ervare navorser.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Natuurlike behandeling en kanker: Agtergrond en terapieë (Afrikaans Edition)