Baixar Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders pdf, epub, ebook
casa editrice

Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders

Die meeste ma’s word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te nuttig wat lewenskragtig en voedsaam is. Pretkos bied ’n skatkis van idees om gesonde, inspirerende etes vir kinders te berei – met groot pret! Van slaaie, peuselhappies, kosblikkos en toebroodjies, aandete, teetyd en pieknieks tot groente en vrugte word ingesluit. Die hoofstukke bevat heelwat kreatiewe idees vir verbeeldingryke geregte wat kinders vir hulself kan berei. Al die resepte is gestileer om alledaagse maaltye pret te maak, soos Slaaihasie, Vrolike frittatas, Pers pasta, Ryskoekie-uile en Soesji-broodjies.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders