Soos Rooiwyn is 'n glamorized digbundel. Definitief NIE konventioneel nie! Dit is ook so bietjie van 'n outobiografie and, while we're at it, 'n roman. Daar is humor, daar is trane en daar is baie 'sommer-net's. Daar is hope Franse kultuur en 'n sterk, onderliggende Afrikaner-hart wat, soos geheime skrif, tussen die lyne verdoesel is.... Soos Rooiwyn is 'n boek... met 'n bietjie van alles!