Baixar Totdat die vet vrou sing … (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook

Totdat die vet vrou sing … (Afrikaans Edition)

Leonore kon 'n beroemde operasangeres word. Sy het die stem en voorkoms. Maar dit het nooit uitgewerk nie. Nou weef sy maar elke dag haar droom in haar alledaagse bestaan in. Om te trou was ook nog nooit vir haar beskore nie. Maar daaraan sal sy iets doen, voor haar volgende verjaarsdag. Die storie is soms snaaks en dikwels stout. Nie vir mense onder 21 nie. En ouer toesig word aanbeveel vir ... ouer lesers.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Totdat die vet vrou sing … (Afrikaans Edition)