Baixar Vir Altyd Joune (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook

Vir Altyd Joune (Afrikaans Edition)

Hierdie verhaal vind plaas in Vrede, 'n plaas gemeenskap in die Vrystaat in Suid Afrika.
Dit is die verhaal van 'n jong meisie, haar vriende en haar droom om eendag haar perfekte man te ontmoet.
Sy werk in 'n plaaslike restaurant om geld te verdien terwyl sy studeer. By 'n dans in die dorp, ontmoet sy die eienaar van die band. Buiten dat hy die hoof sanger is, is hy ook die nuwe plaaslike veearts. Hierdie is 'n verhaal van vriendskappe, geluk, verlies en liefde.
Scaricare ebook Sarai reindirizzato al sito web o l'editore dell'autore.

eBooks simili con Vir Altyd Joune (Afrikaans Edition)